BEERTJIE Bakery a Stellenbosch Local Municipality

Proprietario non registrato
Recensioni
#67 Da 115 a Stellenbosch Local Municipality
9
4 Revisione
Ambiente
9/10
Cibo
9/10
Interno
9/10
Prezzi
9/10
Servizio
9/10
Più dettagli
Prezzo & Cucina
$ Bakery
Tipologia ristorante
Bakery
Caratteristiche
Recensioni
4 recensioni
Valutazione
Ordinamento
Data
Data da - Data a
My son's business is next to Beertjies,and the smell of the products is fantastic.
avatar
karen wilson
Fonte: google
10
A year ago
excellent
Beertjie beskuit: Die oordentlikste beskuite in Bloemfontein, Stellenbosch en Kaapstad. Ek kan nie genoeg lof sing oor die ongelooflike heerlikheid van Beertjie beskuit nie! As student in Bloemfontein het ek dié ontdek, toe het ek my hart verloor aan hierdie verruklike smaakervaring. Die knusse kombinasie van karringmelk, botter en die subtiele geure van my ouma se kombuis in Parys, dit maak die perfekte begeleiding tot enige koppie koffie of tee. "Semel en Sade" - my gunsteling. Elke hap is 'n reis na 'n wereld van gerieflikheid en smaakvolle voldoening. Dis jammer ek kon nie as student meer male my vriendinne oortuig van dié beskuite nie. Die textuur, perfek gekomplimenteer deur die fynheid van beskuit, 'n regte krokante buitekant, bros binnekant. Elke stukkie doordrenk met tradisie en liefde, proe soos 'n stukkie van ons mooi land self. Ons land Suid-Afrika. Met vertroue sê ek: perfekte beskuite? Soek nie verder as Beertjie se Semel en Sade nie. Dis die antwoord. Hulle bak tot Eer van die Heer. 'n Ware juweel wat ons trots kan noem. Dankie Beertjie, vir 'n heerlike smaakervaring wat julle aan tafel bring. Mag ons dit binnekort op Sixty-60 sien, want wie weet, dis seker lately die enigste rede en 'n half wat ek nog in my kar klim en loop beskuit koop. Vyf sterre - dis nie genoeg om hierdie wonderlike produk te beskryf nie! Food: 5 Atmosphere: 5
avatar
Jasper Jordaan
Fonte: google
10
2 months ago
Food: 5 Service: 5 Atmosphere: 5
become-owner-bg
Questo ti appartiene?